SKRYWERSFOKUS

Lees die jongste Kreatio-artikels. Ons het onlangs met Susanne Pike en Ernest Loth oor hulle jongste publikasies gesels. 

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS


Back to overview

20/05/2020

2020-poësiekompetisie: belangrike kennisgewing

Weens die nasionale Covid-19-inperking is die kalender vir Kreatio en Groep 7 Drukkers se 2020-poësiekompetisie aangepas. Die skedule met die aangepaste datums volg hieronder.

• Inskrywings het op 17 April 2020 gesluit (voorheen 31 Maart 2020).
• Gelukwensing: gedigte wat vir publikasie in die bloemlesing Kreatio in motu aanvaar is (e-posse is uitgestuur tussen 24 en 30 April 2020).
• Die Top 20-kortlys is op 4 Mei 2020 bekendgemaak.
• Die Top 3 word op Vrydag 5 Junie 2020 bekendgemaak (voorheen 3 Julie 2020).
• Die bloemlesing Kreatio in motu sal vanaf Vrydag 3 Julie 2020 beskikbaar wees vir bestellings. Kommunikasie sal tussen Kreatio en die deelnemende digters tydens Junie 2020 via e-pos geskied.
• Geen byeenkoms/funksie sal plaasvind nie. Alle handelinge en reëlings sal aanlyn geskied. Hou gerus Kreatio se webtuiste en Facebook-blad dop om op hoogte te bly.
• Dankie vir jou deelname, begrip en geduld.



Back to overview