SKRYWERSFOKUS

Lees die jongste Kreatio-artikels. Ons het onlangs met Edward Smit en Loretta Szikra oor hulle publikasies gesels. 

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS


Back to overview

03/07/2020

Kreatio in motu

Voorafbestellings vir die bloemlesing Kreatio in motu het Vrydag 3 Julie 2020 geopen. Alle deelnemende digters het 'n e-pos met instruksies vir aanlyn bestelling ontvang. Indien jy nie 'n e-pos ontvang het nie, kyk gerus onder die "Promotions"-afdeling (indien jy van 'n Gmail-adres gebruik maak).



Back to overview