SKRYWERSFOKUS

Lees die jongste Kreatio-artikels. Ons het onlangs met Edward Smit en Loretta Szikra oor hulle publikasies gesels. 

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS


Back to overview

27/03/2020

2020-poësiekompetisie: sluitingsdatum skuif na 17 April 2020

Kreatio en Groep 7 Drukkers (Pty) Ltd se 2020-poësiekompetisie word verleng tot 17 April 2020. Deelnemers wat reeds ingeskryf het, is ook welkom om een ekstra gedig in te skryf!



Back to overview