SKRYWERSFOKUS

Lees die jongste Kreatio-artikels. Ons het onlangs met Amanda de Meillon en Ernest Loth oor hulle publikasies gesels. 

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS


Back to overview

01/07/2020

#SterkerSaam-veldtog

Kreatio se #SterkerSaam-veldtog het op 1 April 2020 afgeskop! Besoek die #SterkerSaam-blad op ons webtuiste en ondersteun plaaslike skrywers en digters. Verskeie gratis e-boeke is ook beskikbaar! Alle skrywers en digters wat publikasies tydens die Covid-19-inperking vrygestel het, kan gratis blootstelling op die #SterkerSaam-blad geniet. Kontak ons gerus by info@kreatio.co.za vir meer inligting.



Back to overview