#Vrydagverse • #FridayVerses

GRATIS BLOOTSTELLING: Wil jy graag jou gedig op Kreatio se Facebook-blad sien? Stuur jou gedigte (maksimum twee gedigte; nie langer as 12 versreëls elk nie) aan info@kreatio.co.za. Ons deel elke Vrydag 'n nuwe digter se werk op ons Facebook-blad en voeg maandeliks nuwe gedigte by hierdie galery. Onthou om aan te sluit by Kreatio se Facebook-blad.

FREE EXPOSURE: Would you like to see your poem on Kreatio's Facebook page? Send your poems (maximum two poems; not exceeding 12 lines each) to info@kreatio.co.za. We share a new poet's poem on our Facebook page every Friday and update this gallery monthly. Remember to like us on Facebook.