Welkom by Kreatio!

Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS

Feed

04/08/2022, 10:14 AM

Vrouemaand-veldtog

Kreatio vier Vrouemaand saam met al ons vroulike skrywers en digters! Lees Alet Enslin (mede-eienaar van Kreatio) se blog op ons webtuiste om uit te vind wat vrouwees vir haar beteken. Hou gerus Kreatio se...   More


01/08/2022, 10:13 AM

Boekwinkel: Nuwe publikasie bygevoeg

Die volgende nuwe publikasie verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Hartskos in die Bos ~ Straatwys in Parys (Ilona Petzer)   More


21/06/2022, 02:37 PM

Blokraaikompetisie

Kreatio se eerste blokraaikompetisie fokus op stylfigure. Hoeveel stylfigure ken jy? Dit is tyd om bietjie navorsing te doen en jou kennis te toets! Boonop kan twee gelukkige deelnemers met 'n boekprys ter...   More


14/03/2022, 03:09 PM

Boekwinkel: Nuwe publikasies bygevoeg

Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Wonders van die Woord (Francois Terblanche & Patricia Viljoen) • Ek is Vrou (Alet Enslin)   More


14/01/2022, 02:04 PM

Boekwinkel: Nuwe publikasie bygevoeg

Die volgende nuwe publikasie verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • 'n Nuwe Begin (André Samson) Besoek gerus ons aanlyn boekwinkel!   More


03/12/2021, 10:51 AM

Boekwinkel: Nuwe publikasies bygevoeg

Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • New Wine (Elsa Cronje) • 'n Kykie in my siel (Carla Jonkers) Besoek gerus ons aanlyn boekwinkel!   More


22/11/2021, 09:23 AM

Feesseisoen: Datums

Kreatio sluit vanaf 10 Desember 2021 tot 10 Januarie 2022. Baie dankie vir die getroue ondersteuning tydens 2021. Ons is opgewonde oor 2022! Wees veilig gedurende die feesseisoen.   More


22/11/2021, 09:21 AM

Boekwinkel: Nuwe publikasies bygevoeg

Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Ek is betrokke by 'n Groter Werk en ek kan nie afkom nie (geestelike publikasie deur Leonie Pretorius) • Gelapte Legkaart (fiksie deur...   More


30/07/2021, 11:53 AM

Boekwinkel: Nuwe publikasies bygevoeg

Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Komieklike Kortverhale (25 stories uit verskeie skrywers se komiese penne) • Die nood roep (poësie deur Logan Adams) • Bioskoop van my...   More


06/04/2021, 08:24 AM

Komieklike Kortverhale: Kompetisie gesluit

Baie dankie vir die opwindende deelname. Hierdie kompetisie is nou gesluit. Die toptwintig (nie topvyftien soos oorspronklik genoem nie) sal Vrydag 16 April 2021 onthul word. Hou gerus ons Facebook-blad en...   More


Older >>