Welkom by Kreatio!
Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.
JONGSTE NUUS • LATEST NEWS | ![]() |
21/06/2022, 02:37 PM
Kreatio se eerste blokraaikompetisie fokus op stylfigure. Hoeveel stylfigure ken jy? Dit is tyd om bietjie navorsing te doen en jou kennis te toets! Boonop kan twee gelukkige deelnemers met 'n boekprys ter... More
14/03/2022, 03:09 PM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Wonders van die Woord (Francois Terblanche & Patricia Viljoen) • Ek is Vrou (Alet Enslin) More
14/01/2022, 02:04 PM
Die volgende nuwe publikasie verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • 'n Nuwe Begin (André Samson) Besoek gerus ons aanlyn boekwinkel! More
03/12/2021, 10:51 AM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • New Wine (Elsa Cronje) • 'n Kykie in my siel (Carla Jonkers) Besoek gerus ons aanlyn boekwinkel! More
22/11/2021, 09:23 AM
Kreatio sluit vanaf 10 Desember 2021 tot 10 Januarie 2022. Baie dankie vir die getroue ondersteuning tydens 2021. Ons is opgewonde oor 2022! Wees veilig gedurende die feesseisoen. More
22/11/2021, 09:21 AM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Ek is betrokke by 'n Groter Werk en ek kan nie afkom nie (geestelike publikasie deur Leonie Pretorius) • Gelapte Legkaart (fiksie deur... More
30/07/2021, 11:53 AM
Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Komieklike Kortverhale (25 stories uit verskeie skrywers se komiese penne) • Die nood roep (poësie deur Logan Adams) • Bioskoop van my... More
06/04/2021, 08:24 AM
Baie dankie vir die opwindende deelname. Hierdie kompetisie is nou gesluit. Die toptwintig (nie topvyftien soos oorspronklik genoem nie) sal Vrydag 16 April 2021 onthul word. Hou gerus ons Facebook-blad en... More
09/02/2021, 01:43 PM
Dr. Leonie Pretorius se splinternuwe boek "Kampioen, Kies die Lewe" is nou beskikbaar in Kreatio se aanlyn boekwinkel. More
24/11/2020, 03:33 PM
Neem asseblief kennis dat die ontvangs van alle manuskripvoorleggings vir 2020 op 20 November 2020 gesluit het en weer op 7 Januarie 2021 sal open. Kreatio sal gesluit wees vanaf Vrydag 4 Desember 2020 tot... More
Older >> |