SKRYWERSFOKUS

Lees die jongste Kreatio-artikels. Ons het onlangs met Susanne Pike en Ernest Loth oor hulle jongste publikasies gesels. 

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS


Back to overview

02/03/2020

Ink Skryf in Afrikaans: Kreatio is 'n borg

Hierdie is geen fabel nie! Kreatio borg met trots die "Fabels"-afdeling van Ink Skryf in Afrikaans se digkompetisie. Kreatio is slegs 'n borg en op geen ander wyse betrokke by die organisering en beoordeling van hierdie digkompetisie nie. Kontak gerus vir Anzé Bezuidenhout by skryfafrikaans@ink.org.za vir navrae.



Back to overview