Welkom by Kreatio!
Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.
Kreatio se eerste blokraaikompetisie fokus op stylfigure. Hoeveel stylfigure ken jy? Dit is tyd om bietjie navorsing te doen en jou kennis te toets! Boonop kan twee gelukkige deelnemers met 'n boekprys ter waarde van R1 000 elk wegstap.