Welkom by Kreatio!
Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.
JONGSTE NUUS • LATEST NEWS | ![]() |
06/10/2020, 08:35 PM
Kreatio bied 'n Afrikaanse skryfkompetisie Komieklike Kortverhale aan! Groot pryse geborg deur Groep 7 Drukkers, Kreatio en Ink Skryf in Afrikaans is op die spel. Lees meer op die kompetisieblad op ons... More
04/10/2020, 04:38 PM
Kreatio se splinternuwe boekwinkel is nou aanlyn! Besoek gerus die afdeling op ons webtuiste, en lees meer oor die jongste publikasies deur Kreatio-skrywers en -digters. More
03/07/2020, 09:00 AM
Voorafbestellings vir die bloemlesing Kreatio in motu het Vrydag 3 Julie 2020 geopen. Alle deelnemende digters het 'n e-pos met instruksies vir aanlyn bestelling ontvang. Indien jy nie 'n e-pos ontvang het... More
05/06/2020, 09:00 AM
Die Top 3 van Kreatio en Groep 7 Drukkers se poësiekompetisie is aangekondig! Besoek Kreatio se Facebook-blad vir die amptelike aankondiging. More
20/05/2020, 08:00 AM
Weens die nasionale Covid-19-inperking is die kalender vir Kreatio en Groep 7 Drukkers se 2020-poësiekompetisie aangepas. Die skedule met die aangepaste datums volg hieronder. • Inskrywings het op 17 April... More
04/05/2020, 09:00 AM
Besoek Kreatio se Facebook-blad om die Top 20-gedigte van Kreatio en Groep 7 Drukkers (Pty) Ltd se 2020-poësiekompetisie te lees. Baie geluk aan elke digter wat op die Top 20-kortlys skitter! More
27/03/2020, 08:00 AM
Kreatio en Groep 7 Drukkers (Pty) Ltd se 2020-poësiekompetisie word verleng tot 17 April 2020. Deelnemers wat reeds ingeskryf het, is ook welkom om een ekstra gedig in te skryf! More
02/03/2020, 09:00 AM
Hierdie is geen fabel nie! Kreatio borg met trots die "Fabels"-afdeling van Ink Skryf in Afrikaans se digkompetisie. Kreatio is slegs 'n borg en op geen ander wyse betrokke by die organisering en beoordeling... More
<< Newer |