BOEKWINKEL • BOOKSTORE

Koop die jongste publikasies deur Kreatio se skrywers en digters op hierdie blad.

Purchase the latest publications by Kreatio's authors and poets on this page.

Kreatio

Kreatio's online bookstore

Fiksie

Skrywers / Authors: Amanda de Meillon

Geestelik/Spiritual

Skrywers/authors: Leonie Pretorius, Santie Bothma

Kortverhale/Short Stories

"Komieklike Kortverhale" is die produk van die 2021-skryfkompetisie. Kortverhale deur Amanda de Meillon, Carlien Grobler, Christo Visser, De Villiers van Niekerk, Dominique Fischedick, Elize Perrin, Elizma Jordaan, Elmi Smith, Hanlie de Wet, Helena Mellet, Hennie du Toit, Herman Berry, Johan Kotze, Karin du Toit, Lynette Strydom, Madeleine Venter, René van Zyl, Riaan Palmer, Susanne Pike, Tanya de Villiers, Thelma Labuschagne, Thérèse Fensham en Velma Barnard verskyn in hierdie publikasie wat beloof om die lagspiere van elke leser behoorlik te prikkel.

Poësie/Poetry

Digters/poets: Logan Adams, Charné Harding, Chris Jansen, Loretta Szikra, Amanda de Meillon, Francois Meyer, Alet Enslin, Patricia Viljoen ...

Jeug/Youth

Skrywers/authors: Carmi Philander, Leonie Pretorius ...