Welkom by Kreatio!
Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.
Baie dankie vir die opwindende deelname. Hierdie kompetisie is nou gesluit.
Die toptwintig (nie topvyftien soos oorspronklik genoem nie) sal Vrydag 16 April 2021 onthul word. Hou gerus ons Facebook-blad en webtuiste dop.
Die toptwintig kortverhale sal in die kortverhaalbundel ''Komieklike Kortverhale'' opgeneem word. Dié skrywers sal die geredigeerde weergawe vir goedkeuring ontvang voor publikasie.
Voorafbestellings vir dié publikasie sal 30 April 2021 open. Die wenners (topvyf) sal dan ook bekendgemaak word.
Die kortverhaalbundel ''Komieklike Kortverhale'' sal einde Junie/begin Julie amptelik vrygestel word.