Welkom by Kreatio!

Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS

Feed

30/07/2021, 11:53 AM

Boekwinkel: Nuwe publikasies bygevoeg

Die volgende nuwe publikasies verskyn op Kreatio se aanlyn boekwinkel: • Komieklike Kortverhale (25 stories uit verskeie skrywers se komiese penne) • Die nood roep (poësie deur Logan Adams) • Bioskoop van my...   More


06/04/2021, 08:24 AM

Komieklike Kortverhale: Kompetisie gesluit

Baie dankie vir die opwindende deelname. Hierdie kompetisie is nou gesluit. Die toptwintig (nie topvyftien soos oorspronklik genoem nie) sal Vrydag 16 April 2021 onthul word. Hou gerus ons Facebook-blad en...   More


09/02/2021, 01:43 PM

Nuwe publikasie: Kampioen, Kies die Lewe

Dr. Leonie Pretorius se splinternuwe boek "Kampioen, Kies die Lewe" is nou beskikbaar in Kreatio se aanlyn boekwinkel.    More


24/11/2020, 03:33 PM

Belangrike Kennisgewing: Feesseisoen

Neem asseblief kennis dat die ontvangs van alle manuskripvoorleggings vir 2020 op 20 November 2020 gesluit het en weer op 7 Januarie 2021 sal open. Kreatio sal gesluit wees vanaf Vrydag 4 Desember 2020 tot...   More


06/10/2020, 08:35 PM

Skryfkompetisie: Komieklike Kortverhale

Kreatio bied 'n Afrikaanse skryfkompetisie Komieklike Kortverhale aan! Groot pryse geborg deur Groep 7 Drukkers, Kreatio en Ink Skryf in Afrikaans is op die spel. Lees meer op die kompetisieblad op ons...   More


04/10/2020, 04:38 PM

Kreatio se boekwinkel is hier!

Kreatio se splinternuwe boekwinkel is nou aanlyn! Besoek gerus die afdeling op ons webtuiste, en lees meer oor die jongste publikasies deur Kreatio-skrywers en -digters.   More


03/07/2020, 09:00 AM

Kreatio in motu

Voorafbestellings vir die bloemlesing Kreatio in motu het Vrydag 3 Julie 2020 geopen. Alle deelnemende digters het 'n e-pos met instruksies vir aanlyn bestelling ontvang. Indien jy nie 'n e-pos ontvang het...   More


05/06/2020, 09:00 AM

2020-poësiekompetisie: wenners aangekondig

Die Top 3 van Kreatio en Groep 7 Drukkers se poësiekompetisie is aangekondig! Besoek Kreatio se Facebook-blad vir die amptelike aankondiging.   More


20/05/2020, 08:00 AM

2020-poësiekompetisie: belangrike kennisgewing

Weens die nasionale Covid-19-inperking is die kalender vir Kreatio en Groep 7 Drukkers se 2020-poësiekompetisie aangepas. Die skedule met die aangepaste datums volg hieronder. • Inskrywings het op 17 April...   More


04/05/2020, 09:00 AM

2020-poësiekompetisie: Top 20 aangewys!

Besoek Kreatio se Facebook-blad om die Top 20-gedigte van Kreatio en Groep 7 Drukkers (Pty) Ltd se 2020-poësiekompetisie te lees. Baie geluk aan elke digter wat op die Top 20-kortlys skitter!   More


Older >>