Welkom by Kreatio!

Lees die jongste Kreatio-artikels. Klik hier om ons blog te besoek.

JONGSTE NUUS • LATEST NEWS

Feed

27/03/2020, 08:00 AM

2020-poësiekompetisie: sluitingsdatum skuif na 17 April 2020

Kreatio en Groep 7 Drukkers (Pty) Ltd se 2020-poësiekompetisie word verleng tot 17 April 2020. Deelnemers wat reeds ingeskryf het, is ook welkom om een ekstra gedig in te skryf!   More


02/03/2020, 09:00 AM

Ink Skryf in Afrikaans: Kreatio is 'n borg

Hierdie is geen fabel nie! Kreatio borg met trots die "Fabels"-afdeling van Ink Skryf in Afrikaans se digkompetisie. Kreatio is slegs 'n borg en op geen ander wyse betrokke by die organisering en beoordeling...   More


<< Newer